top of page
.png)
Welkom by Amber Designs ons aanlyn winkel. Ons is Monique & Amber, 'n hondema, en hondjie van Krugersdorp.
Ek is 'n gekwalifiseerde aktrise wat die druk begin voel het tydens die Covid-19-pandemie. Ek het toe vir die pret verskeie projekte begin ontwerp en na 'n paar maande het ek besef dit is een van my grootste passies!
​
Ek het die geleentheid gekry om logo's, produketikette en verskeie besigheidsmateriaal vir 'n maatskappy te begin ontwerp (sien voorbeelde op ons dienstebladsy), wat my planne en passie vermenigvuldig het.
​
En so, hier is ons... Welkom by Amber Designs, kontak ons vir al jou ontwerp- en verpersoonlikingsbehoeftes!
.png)
.png)

About: About
bottom of page